Nadeen

Nadeen

“Ek is ongeveer 2 maande ‘n lid van die ECT familie. ( nog ‘n “newbie”) My ervaring tot dusver was nog net positief gewees. Ek kan dit met alle eerlikheid getuig. Daar word professionele advies gegee en goeie kommunikasie ter alle tye.  Dis glad nie ‘n maklike pad nie, maar Zane druk jou en gee jou die nodige motivering om jou eind doel te bereik. Sy program is glad nie “a walk in the park nie” nie en eetprogram is streng, maar as jy daarby “stick” en bereid is om jou kant te bring, kan jy baie vinnige resultate sien.Hy het geweldig baie kennis oor die onderwerp en hy gee vir elke klient 150 %. Ek kan die ECT groep aan enige iemand daar buite aanbeveel. Indien jy 2017 wil ingaan en ‘n nuwe begin wil maak, is ECT die regte span/familie om aan jou sy te he.”

Facebook
Facebook
Instagram
LinkedIn
%d bloggers like this: